Werkloosheid sal bly styg onder ANC-regering
Die skokkende syfers oor werkloosheid wat gister deur Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak is, staan in skrille kontras met pres. Jacob Zuma se verkiesingsbeloftes vroeër vanjaar om binne ʼn afsienbare tyd 6 miljoen nuwe werkgeleenthede te skep indien die ANC herkies sou word. Adv. Anton Alberts,…