VF Plus gaan vra dat banke verduidelik oor toestaan van krediet na African Bank se geldkrisis
Banke wat hulle op riskante wyse blootstel aan die toestaan van onversekerde krediet stel nie net hulself in gevaar nie, maar hou ʼn bedreiging vir die hele land in met dié onverantwoordelike optrede, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel…
