Joint Police Operations nets R3.5 million worth of drugs and R4.5 million in cash

Pretoria – A police operation has resulted in the arrest of 15 suspects, the seizure of drugs worth R3,5 million and R4 million in cash. The arrests followed after Operation Damon, in which the drug-trafficking network in East London in the Eastern Cape, was investigated. …

Continue ReadingJoint Police Operations nets R3.5 million worth of drugs and R4.5 million in cash

Prasa se hoofingenieur wel by Ingenieursraad geregistreer, maar nie as gegradeerde nie

ʼn Voorlopige ondersoek van die VF Plus het aan die lig gebring dat Prasa se hoofingenieur, dr. Daniel Mtimkulu, wel by die Ingenieursraad van Suid-Afrika (Ecsa) geregistreer is, maar slegs as ingenieurstegnoloog, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Om…

Continue ReadingPrasa se hoofingenieur wel by Ingenieursraad geregistreer, maar nie as gegradeerde nie

ANC-regering se groeiende skuldlas stuur SA se ekonomie op die Griekeland-roete

Suid-Afrika moet met groot erns ter harte neem wat met die Griekse ekonomie gebeur het aangesien sy eie skuldlas en teen-produktiewe groeiplanne die land soos ʼn Titanic op ʼn ysberg van ekonomiese ineenstorting afstuur, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir…

Continue ReadingANC-regering se groeiende skuldlas stuur SA se ekonomie op die Griekeland-roete

UNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) het oor die naweek met sy twaalfde algemene kongres in Brussel, België, resolusies van die VF Plus oor plaasmoord en Afrikaans aanvaar, en moet nou ingevolge sy mandaat optree om die belange van een van sy lede –…

Continue ReadingUNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

VF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

Die VF Plus is vandag aan die woord voor die algemene raad van die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels, België, waar twee voorleggings – oor plaasmoord en die amptelike diskriminering teen Afrikaans, voorgelees en ingedien gaan word. (Die resolusies word onder aan…

Continue ReadingVF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

End of content

No more pages to load