Daar rus ‘n grondwetlike verpligting op departement van kuns en kultuur om tale in SA uit te bou en te ontwikkel
Daar rus ʼn grondwetlike verpligting op die departement van kuns en kultuur om tale in Suid-Afrika uit te bou en te ontwikkel. Die ontbinding van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat), was daarom ʼn groot terugslag vir die bevordering vir veeltaligheid in Suid-Afrika. Daarbenewens het ʼn…
