VF Plus gaan wêreld inlig oor rassisme op SA se sportvelde
Die ANC-regering se rassisme op die sportveld kan nie langer geduld word nie en die VF Plus gaan skrywes rig aan verskeie internasionale sportliggame asook die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) om die ANC se rassistiese sportbeleid onder hulle aandag te bring, sê adv. Anton Alberts,…
