VF Plus veroordeel Bonnievale-plaasaanval ten sterkste
Besonderhede oor ʼn plaasaanval hierdie week in Bonnievale in die Wes-Kaap is ontstellend, maar terselfdertyd ook tekenend van die verskuiwing van die verskynsel van plaasaanvalle na die Wes-Kaap waar dit voorheen haas onbekend was. In die voorval Maandag op die plaas Kapteinsdrif naby Bonnievale, is…
