Zuma moet Phiyega skors
"Pres. Jacob Zuma se aanstelling van die kommissie wat ondersoek moet doen na die nasionale kommissaris van Polisie, genl. Ria Phiyega, se geskiktheid, word verwelkom. Daar kan gevra word hoekom dit die president so lank geneem het en dui op swak administrasie in sy kantoor.…