Reaksie op heraanstel van min. Gordhan
President Zuma se heraanstelling van minister Pravin Gordhan as minister van finansies sal help om die vertroue in die ekonomie te begin herstel, maar dit gaan nie die vertroue in president Zuma se leierskap herstel nie. Die skade wat die president so eiehandig aan sy…
