OVK verkort stemure vir 3 Augustus
Die Verkiesingskommissie (VK) het die stemure, wat volgens wetgewing (Munisipale Kieswet) strek vanaf 07:00 tot 21:00, verkort na 07:00 tot 19:00 vir die plaaslike verkiesing wat op 3 Augustus 2016 plaasvind. Hoewel die Munisipale Kieswet in art. 45(1) bepaal die Verkiesingskommissie kan die stemure verander,…
