Zuma moet persoonlik aanspreeklik gehou word vir plaasaanvalle
President Jacob Zuma moet persoonlik aanspreeklik gehou word vir plaasaanvalle en moorde op wit Suid-Afrikaners, sê mnr. Werner Weber, provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in Mpumalanga. Mnr. Weber het gereageer na die moord op mnr. Dirk Ackermann in Ermelo asook die moord op mnr.…
