VF Plus groei landwyd
Die VF Plus het landwyd stewig gegroei in 2106 se munisipale verkiesing en het veral beïndruk deur groot deurbrake te maak in provinsies waar daar histories feitlik geen VF Plus-voetspoor was nie, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Waar verskeie kleiner partye…
