VF Plus: Regering het Steenkamp se bloed op hulle hande
Die VF Plus het met skok en afgryse verneem dat nog ʼn boer in Suid-Afrika vanoggend vermoor is. Mnr. Dirk Steenkamp is vanoggend ongeveer 8vm koelbloedig op sy plaas naby Vredefort in die Vrystaat doodgeskiet. Hierdie is die soveelste aanslag op die Suid-Afrikaanse boeregemeenskap en…