Thandi Modise swak voorbeeld vir swart opkomende boere en moet vervolg word vir dieremishandeling
“Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, se verwaarlosing van diere op haar plaas Modderfontein, naby Potchefstroom, is skokkend, getuig van argeloosheid, swak bestuur en is ‘n swak voorbeeld vir veral swart opkomende boere. Sy moet vervolg word vir dieremishandeling,” sê dr.…
