Staatsdienskommissie moet senior staatsamptenare se ‘donasies’ aan ANC ondersoek

Berigte dat die ANC senior staatsamptenare soos direkteurs-generaal versoek om geld aan die party te skenk, is uiters kommerwekkend en die VF Plus gaan die staatsdienskommissie versoek om ondersoek daarna in te stel, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor staatsdiens…

Continue ReadingStaatsdienskommissie moet senior staatsamptenare se ‘donasies’ aan ANC ondersoek

Stappe van regering om ebola uit Suid-Afrika te hou uiters noodsaaklik

Die VF Plus verwelkom die gesprekvoering tussen Suid-Afrika se minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, en sy eweknieë van die Sadek-lande oor die ebola-krisis en oor hoe om die verspreiding daarvan te keer, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor gesondheid. Adv.…

Continue ReadingStappe van regering om ebola uit Suid-Afrika te hou uiters noodsaaklik

Klag by Openbare Beskermer ingedien teen Mogale City oor plaasaankoop in Hekpoort

Terwyl die Ouditeur Generaal weer eens 'n ‘skoon’ oudit aan Mogale City toegeken het, het die VF Plus 'n klag teen die stadsraad by die Openbare Beskermer (OB) ingedien oor beweerde ongeruimdhede rondom die aankoop van 'n plaas in Hekpoort, sê Amanda de Lange, raadslid…

Continue ReadingKlag by Openbare Beskermer ingedien teen Mogale City oor plaasaankoop in Hekpoort

SA Government to attend Iran called meeting on Palestine

Pretoria - South Africa’s International Relations and Cooperation Deputy Minister Nomaindia Mfeketo will attend an emergency meeting of the Non-Aligned Movement (NAM) Committee on Palestine, next week. Deputy Minister Mfeketo will join President Jacob Zuma’s Special Envoys to the Middle East, Zola Skweyiya and former…

Continue ReadingSA Government to attend Iran called meeting on Palestine

SA Governement pleading for all citizens to help with economy

Alice, Eastern Cape – Finance Minister Nhlanhla Nene says ordinary citizens must work with government in order to address the domestic challenges the economy faces. “These challenges are domestic and thus within our control… we have direct control over the shortages of electricity, over our…

Continue ReadingSA Governement pleading for all citizens to help with economy

End of content

No more pages to load