1680 years sentence judgment for nine suspects in R6 million post bank fraud

Pretoria - The South Gauteng High Court has on Wednesday, 24 June 2015, sentenced nine convicted fraudsters to an effective 1680 years combined for defrauding the Post Bank, forgery and uttering, money laundering and stealing money from unsuspecting persons' account as well as racketeering. Isaac…

Continue Reading1680 years sentence judgment for nine suspects in R6 million post bank fraud

VF Plus versoek NERSA om Eskom se aangevraagde tariefverhoging af te keur

Die kragkrisis in Suid-Afrika is die maaksel van Eskom en die ANC-regering. Dit is daarom hulle plig om dit op te los sonder om hierdie verantwoordelikheid oor te skuif na die verbruiker en die ekonomie deur die heffing van ʼn buitensporige tariefverhoging. Hierdie boodskap vorm…

Continue ReadingVF Plus versoek NERSA om Eskom se aangevraagde tariefverhoging af te keur

Die implikasies van die bywoning en vertrek van pres. Omar al-Bashir van die Afrika Unie-beraad in SA

Indien Omar al-Bashir daarin kon slaag om sonder die wete van die regering uit die land te vlug, veral van ʼn militêre sleutelpunt, dui dit op totale onbevoegdheid. Indien nie, beteken dit die regering het willens ʼn hofbevel verontagsaam. Welke geval ook al, dié gebeure…

Continue ReadingDie implikasies van die bywoning en vertrek van pres. Omar al-Bashir van die Afrika Unie-beraad in SA

Gauteng se LUR vir onderwys moet eerder gebelgd voel oor die haglike toestand van talle staatskole in sy provinsie

Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, moet eerder aandag gee aan die toestand van talle skole in sy provinsie met onvoldoende infrastruktuur en haglike toiletgeriewe voordat hy voortreflike private skole sonder bewyse as rassisties uitkryt, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre…

Continue ReadingGauteng se LUR vir onderwys moet eerder gebelgd voel oor die haglike toestand van talle staatskole in sy provinsie

End of content

No more pages to load