Kurator moet ondersoek instel na lenings van VBS Bank
Daar hang vrae oor die geldigheid van lenings wat VBS Mutual Bank, voorheen bekend as die Venda Bouvereniging, aan kliënte toegestaan het aangesien die bank, strydig met wetgewing, glo beleggings van 21 munisipaliteite aanvaar het. Munisipaliteite word ingevolge die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur verbied…
