Category «Business»

100 % black female owned aviation company

‘African Start-Up’: Sibongile Sambo Founder of SRS Aviation, Johannesburg This week, CNN’s ‘African Start-Up’ meets an entrepreneur whose love for flying paved the way to a successful private aviation business. When Sibongile Sambo founded SRS Aviation in 2004, she had little collateral. Now, her Johannesburg-based company provides personalised aviation services including helicopter flights and tourist …

South African business insolvencies to increase by 10% while global business insolvencies decrease in 2016

JOHANNESBURG 19 NOVEMBER 2015 – In 2016, instability in emerging markets is set to end six consecutive years of decline in global insolvencies, according to Euler Hermes, the worldwide leader in trade credit insurance. The Euler Hermes Economic Outlook 2015-16: The insolvency U-turn predicts that worldwide insolvencies will stabilise at 300,000 cases as 2015 marks …

R277 million Gansbaai to Bredasdorp road to unlock economic potential in Overberg Region

Statement by Donald Grant Minister of Transport and Public Works R277 Million Gansbaai To Bredasdorp road to unlock economic potential in Overgberh region I am honoured to be here today, during October Transport Month, to celebrate the completion of the upgraded Gansbaai to Bredasdorp road. This project, and many like it, will serve as a …

Voorskou: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk

VF+

Die VF Plus verwag totale eerlikheid oor Suid-Afrika se huidige ekonomiese krisis more van minister Nene, minister van finansies. Enige pogings om die huidige swak ekonomiese situasie met polities korrekte praatjies te verdoesel, sal die alarms by die internasionale kredietgraderingsagentskappe laat afgaan. Waar die minister in Februarie 2015 ‘n 2% ekonomiese groeikoers voorspel het, is …

Suid-Afrika se groeiende ekonomiese krisis

VF+

Die ANC-regering se mislukte ekonomiese beleid wat op ʼn kwalik bedekte en rigiede Marxistiese ideologie gegrond is, het Suid-Afrika nou byna weerloos gelaat teen die internasionale ekonomiese krisis wat die land soos ʼn byna perfekte storm bedreig, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Hy sê die ANC erken nou …

Regering raak genadeloos oor transformasie

VF+

Die regering se aankondiging dat hy byna 1 500 maatskappye hof toe gaan sleep omdat hulle nagelaat het om aan die wetsvereistes oor diensbillikheid te voldoen, is niks anders nie as rassistiese sosiale ingenieurswese,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Die kommissie vir diensbillikheid het vandag aangekondig dat die departement …