Category «Government»

Wat nou volksmoord?

“Dit is ‘n hartseer dag vir die Stad van Tshwane en Pretoria om deur ‘n man soos Burgemeester Kgosientso Ramokgopa bestuur te word. “Meer as ‘n dosyn polisie motors en Caspers het op Dinsdag 12 April 2016 buite ‘n skool in Valhalla saam gedrom. Jammer ek is nie heeltemal seker van presies hoeveel daar was …

Hawks nail three SAPS employees for fraud and corruption

Hawks

Johannesburg – The Hawks in Gauteng have on Wednesday morning arrested three SAPS employees stationed at Brakpan police station’s support service for defrauding the state of R37 000 in false overtime claims. The mastermind, who works at the station’s finance department, created overtime claims for himself, wife and sister-in-law who work at the same station …

Energie: Landsburgers kan “Zuptas” voorkom

VF+

Die VF Plus is bewus van hardnekkige gerugte dat die hele Zuma/Gupta-debakel rondom energievoorsiening wentel, en landsburgers kan self help om ʼn herhaling daarvan te voorkom, sê adv. Anton Alberts (parlementêre woordvoerder oor energie) en mnr. Danie Coetzee (Noord-Kaapse woordvoerder oor energie). Hulle sê omdat die Guptas se steenkool- en uraanbelange in onderskeidelik Mpumalanga en …

OVK moet sê oor groot verwarring met kieslyste

VF+

Die VF Plus gaan dringend ʼn gesprek met die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) voer om duidelikheid te kry oor die groot verwarrings wat die afgelope registrasienaweek met kieserslyste voorgekom het, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Volgens dr. Mulder het die VF Plus verskeie navrae in die verband ontvang, en dit blyk dat …

Reply to NPA seizes assets of 3 former senior department of health and social development officials in Limpopo

The High Court in Limpopo has ordered the seizure of assets belonging to 3 former Senior Government officials from the Limpopo Provincial Department of Health and Social Development and close members of their families. This follows an application by the Asset Forfeiture Unit in the province.The officials, Matanya Gordon Monye, Mojela Vincent Sethowa and Gorataone …

Announcement of the Local Government Elections

IFP

As the IFP we welcome the announcement of the election date. The 3rd of August 2016 is a good date for a number of reasons. This is the beginning of summer and in most parts of the country the weather will be favourable for all including the elderly. An announcement of this nature being could …

VF Plus verwelkom aankondiging van plaaslike regeringsverkiesingsdatum

VF+

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die plaaslike regeringsverkiesingsdatum. Dit bring sekerheid en daarom moet kiesers hierdie registrasienaweek benut om seker te maak hulle is geregistreer as kiesers of opnuut te registreer indien nodig. Die agteruitgang van munisipaliteite in Suid-Afrika maak vanjaar se plaaslike verkiesing van die allergrootste belang en kiesers word aangemoedig om …

Motion To Remove The President From Office

IFP

Remarks by the Hon. Mr Narend Singh MP Chief Whip of the Inkatha Freedom Party National Assembly: 5 April 2016 Following the President’s statement to the nation on Friday night, the Secretary General of the ANC, Mr Gwede Mantashe, faced the obvious question from the media. Could this lead to the removal of the President …