Category Archives: Finance

Nuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)-punteskok is onwettig

Banke sal moet kom verduidelik oor krediet na ingryping van VF Plus

Banke sal in die afsienbare toekoms aan die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid moet verduidelik oor hul kredietpraktyke en in die besonder die toestaan van onversekerde krediet, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Volgens adv. Alberts het hy vandag die versoek gerig tot die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee in die lig van die African Bank (Abil)-debakel waar die Reserwebank nou moes ingryp met ʼn reddingsboei van R10 miljard om die bank van ondergang te red.…

Read More »

VF+

VF Plus gaan vra dat banke verduidelik oor toestaan van krediet na African Bank se geldkrisis

Banke wat hulle op riskante wyse blootstel aan die toestaan van onversekerde krediet stel nie net hulself in gevaar nie, maar hou ʼn bedreiging vir die hele land in met dié onverantwoordelike optrede, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. ʼn Goeie voorbeeld hiervan is African Bank wat die afgelope naweek gered moes word deur die ingryping van Gill Marcus, president van die Reserwebank. Marcus het ondersteuningsmaatreëls aangekondig wat African Bank ʼn uitkoms uit sy benarde situasie bied.…

Read More »

African Bank placed under curatorship

Pretoria – African Bank has been placed under curatorship but it will continue to operate and be open for business, says the Reserve Bank. “The first important measure has been the conclusion reached by the Registrar of Banks and the decision by the Minister of Finance to place African Bank under curatorship with effect from 4pm today,” Reserve Bank Governor Gill Marcus said on Sunday. This comes as African Bank announced that its Chief Executive Officer and founder, Leon Kirkinis, has resigned and that in…

Read More »

MINISTER OF FINANCE REPLY TO QUESTION BY MR N SINGH MP

MINISTER OF FINANCE REPLY TO QUESTION BY MR N SINGH Mp 4. Mr N Singh (IFP) to ask the Minister of Finance: Whether, with regard to the current international economic climate and recent 0,6% contraction in the quarterly gross domestic product, the country is heading for another recession; if not, what steps does he intend to take to ensure that South Africa remains ahead of a recessionary curve; if so, what steps does he intend to take in order to mitigate the effects of such…

Read More »