Tag «wet»

Helfte van alle staatsdepartemente ignoreer Grondwet

VF+

Die ANC-regering ignoreer die Grondwet en ander landswette steeds makliker. Die regering se implementering van die Taalwet en die Omar el-Basjhir-insident is die mees onlangse voorvalle, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Op ʼn vraag van die Vryheidsfront Plus in die portefeuljekomitee vir kuns en kultuur, het die departement hierdie week bekend …