ANC-regering kry bloedneus by Verenigde Nasies met VF Plus se voorlegging oor plaasmoorde
Suid-Afrika se missie by die Verenigde Nasies (VN) in Genève, Switserland wat die VF Plus gister wou keer om ʼn voorlegging oor Suid-Afrika se gebrekkige regstelsel en die hoë voorkoms van plaasmoorde en moord in die land te doen, het ʼn bloutjie geloop toe Amerika…