ANC was leermeesters van protesoptrede soos vandag in die Kaap gesien is

Gewelddadige protesoptredes soos vandag in Kaapstad en by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is die wrange vrugte wat die ANC-regering nou pluk van die voorbeeld wat hy as bevrydingsbewing gestel het om deur massa-aksie en geweld politieke doelwitte te bereik, sĂȘ dr. Pieter Mulder, leier…

Continue ReadingANC was leermeesters van protesoptrede soos vandag in die Kaap gesien is

End of content

No more pages to load