ANC was leermeesters van protesoptrede soos vandag in die Kaap gesien is
Gewelddadige protesoptredes soos vandag in Kaapstad en by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is die wrange vrugte wat die ANC-regering nou pluk van die voorbeeld wat hy as bevrydingsbewing gestel het om deur massa-aksie en geweld politieke doelwitte te bereik, sĂȘ dr. Pieter Mulder, leier…