VF Plus wens Transnet-pensioenarisse geluk met klasaksie oorwinning

Die VF Plus wens Transnet se pensioenarisse geluk dat die Noord-Gautengse Hooggeregshof vandag in hul guns beslis het dat hulle wel as 'n groep teen Transnet en die regering kan eis, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Adv. Alberts…

Continue ReadingVF Plus wens Transnet-pensioenarisse geluk met klasaksie oorwinning

Kommer oor standaard en veiligheid van lugvaart in Suid-Afrika na byna noodlottige ongeluk by Port-Elizabeth Lughawe

Daar sal indringend ondersoek gedoen moet word na die veiligheid van lugvaart in Suid-Afrika na ‘n ‘byna noodlottige ongeluk’ twee weke gelede (10 Julie) by die lughawe in Port Elizabeth, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor Vervoer. Mnr. Thabelo Ledwaba…

Continue ReadingKommer oor standaard en veiligheid van lugvaart in Suid-Afrika na byna noodlottige ongeluk by Port-Elizabeth Lughawe

End of content

No more pages to load