Tony Ehrenreich is die ware rassis weens sy uitsprake oor Springbokke

Tony Ehrenreich se uitsprake oor wit Springbokke wat doelbewus onderpresteer is misplaas en roekeloos, en moet verwerp word met die minagting wat dit verdien, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Adv. Alberts sê Ehrenreich gee sy eie rassisme weg…

Continue ReadingTony Ehrenreich is die ware rassis weens sy uitsprake oor Springbokke

End of content

No more pages to load