Wat twintig jaar gelede Afrika se mees ontwikkelde land was, is nou ʼn sinkende skip
Skaars ʼn jaar gelede sou ʼn mens nie kon dink dat dit slegter met Suid-Afrika onder die ANC-regering kan gaan nie, maar in die afgelope jaar was daar soveel verdere terugslae dat selfs van die voorste ANC-ondersteuners erken die land is besig om te sink…