Tag «staatsrede 2015»

VF Plus-reaksie op pres. Zuma se 2015-staatsrede

VF+

Pres. Zuma het die geleentheid gemis om deur die staatsrede hoop en sekerheid te bring vir die toekoms. Die staatsrede was oninspirerend en ‘n herhaling van die ou bekende sake sonder enige nuwe inisiatiewe. Wat die buitelandse beleggers betref stuur die president botsende boodskappe en is dan verbaas dat beleggers hulle belange van SA na …