Tag «sassa»

FBI-ondersoek na SA se betrokkenheid by Fifa-sokkerskandaal gaan volstoom voort

VF+

Die Amerikaanse FBI se ondersoek na Suid-Afrika se betrokkenheid by Fifa-sokkerbedrog, en in besonder die aanbieding van die 2010-wêreldbekertoernooi in Suid-Afrika, gaan volstoom voort, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Amerika se pers-attaché in Suid-Afrika, me. Cynthia Harvey, het op navraag aan die VF Plus gesê dié ondersoek geniet …