Oproepe om rugby-boikot wys hoe keelvol publiek raak vir politieke inmenging in sport

Gegewe die kreeftegang van Suid-Afrikaanse rugby met onlangse rekord-laagtepunte soos nederlae teen Japan en ʼn 14-man Ierse span, moet die regering kennis neem van die publiek se groeiende ontevredenheid met politieke inmenging in sport, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…

Continue ReadingOproepe om rugby-boikot wys hoe keelvol publiek raak vir politieke inmenging in sport

End of content

No more pages to load