Oproepe om rugby-boikot wys hoe keelvol publiek raak vir politieke inmenging in sport
Gegewe die kreeftegang van Suid-Afrikaanse rugby met onlangse rekord-laagtepunte soos nederlae teen Japan en ʼn 14-man Ierse span, moet die regering kennis neem van die publiek se groeiende ontevredenheid met politieke inmenging in sport, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor…