Regering moet nou erns maak met plaasmoorde en die wreedheid daarvan
Die moord op ʼn negejarige dogtertjie, Kayla McCormak en drie ander mense op ʼn kleinhoewe buite Randfontein, laat opnuut die soeklig val op die hoë voorkoms van moord en die wreedheid daarvan in Suid-Afrika, en die regering sal nou daadwerklik moet optree, sê dr. Pieter…