Tag «plaaslike verkiesing»

VF Plus Gauteng-burgemeesterskandidate: ‘n Wye verskeidenheid van ervaring met adv. Anton Alberts as Pretoria/Tshwane-burgemeesterskandidaat

VF+

Die Vryheidsfront Plus se burgemeesterskandidate in Gauteng is ʼn groep met baie jare se politieke en munisipale ervaring. Die verrassing is dat adv. Anton Alberts, Gauteng-leier en parlementslid, as die burgemeesterskandidaat in Pretoria/Tshwane genomineer is. Daarbenewens is ʼn derde van die kandidate vroue met heelwat dienslewerings-ervaring. Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het vandag sy burgemeesterskandidate …