VF Plus veroordeel mees onlangse plaasaanval te Harrismith
Die Vryheidsfront Plus veroordeel die mees onlangse plaasaanval te Harrismith op ʼn 58-jarige vrou op Sondagmiddag, 4 Oktober 2015 ten sterkste. Die vrou se identiteit is aan die VF Plus bekend, maar word om sensitiewe redes weerhou. Die VF Plus betreur die feit dat, soos…