VF Plus help keer dat beweerde swendelaar as voorsitter van PetroSA aangestel word

  • Post Category:All / Government

Slegs enkele dae nadat die VF Plus ingegryp het oor die aanstelling van die beweerde swendelaar mnr. Tshepo Kgadima as nuwe voorsitter van PetroSA, het PetroSA die aanstelling omgekeer om ‘kontroversie’ te vermy, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie.…

Continue Reading VF Plus help keer dat beweerde swendelaar as voorsitter van PetroSA aangestel word

VF Plus gaan Openbare Beskermer vra om aanstelling van PetroSA-voorsitter te ondersoek

Die VF Plus gaan die Openbare Beskermer (OB) vra om die omstandighede rondom die aanstelling van PetroSA se nuwe voorsitter, Tshepo Kgadima, te ondersoek, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. Luidens berigte in die Business Day en Die Burger…

Continue Reading VF Plus gaan Openbare Beskermer vra om aanstelling van PetroSA-voorsitter te ondersoek

End of content

No more pages to load