Tag «petrosa voorsitter»

VF Plus gaan Openbare Beskermer vra om aanstelling van PetroSA-voorsitter te ondersoek

VF+

Die VF Plus gaan die Openbare Beskermer (OB) vra om die omstandighede rondom die aanstelling van PetroSA se nuwe voorsitter, Tshepo Kgadima, te ondersoek, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. Luidens berigte in die Business Day en Die Burger ondersoek die polisie bedrogklagte van miljoene rande teen Kgadima. Hy …