VF Plus help keer dat beweerde swendelaar as voorsitter van PetroSA aangestel word
Slegs enkele dae nadat die VF Plus ingegryp het oor die aanstelling van die beweerde swendelaar mnr. Tshepo Kgadima as nuwe voorsitter van PetroSA, het PetroSA die aanstelling omgekeer om ‘kontroversie’ te vermy, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie.…