Polisie besig met ondersoek na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld
Die polisie het bevestig dat die klag wat die VF Plus verlede week by die by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria ingedien het teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se leier Julius Malema, die EFF se woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi en sy ondervoorsitter in Tshwane, Moafrika Mabongwana, ondersoek…