Munisipaliteite hef belasting onwettig

Verskeie munisipaliteite in die Vrystaat vorder tans op onwettige wyse erfbelasting in. Die LUR vir Samewerkende Regering, me. Olly Mlamleli, het in antwoord op ʼn skriftelike vraag van mnr. Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, aangedui dat Nala-, Tokologo- en Naledi Plaaslike Munisipaliteite…

Continue Reading Munisipaliteite hef belasting onwettig

End of content

No more pages to load