Onkunde in presidensie oor president Zuma se verpligtinge is ontstellend

Die onkunde in die presidensie oor president Jacob Zuma se parlementêre verpligtinge soos verwoord deur die president se woordvoerder, Mac Maharaj, is werklik ontstellend, sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep en parlementslid. Die president is ingevolge die Grondwet ʼn lid van die kabinet en ook…

Continue Reading Onkunde in presidensie oor president Zuma se verpligtinge is ontstellend

End of content

No more pages to load