Probleme met MTN-rekeninge: VF Plus bied hulpdiens aan
Verskeie klagtes het die VF Plus die afgelope tyd bereik oor moontlike administratiewe probleme by die selfoon-diensverskaffer MTN rakende rekeninge en die VF Plus het daarom besluit om ʼn diens daar te stel om mense met probleme te help, sê adv. Anton Alberts, die VF…