MRK gee pres. Jacob Zuma tot 4 Julie vanjaar om te antwoord op klagte van haatspraak

Die Menseregtekommissie (MRK) het president Jacob Zuma in kennis gestel dat hy teen 4 Julie (vanjaar) moet antwoord op ʼn klag van haatspraak wat die VF Plus by die MRK ingedien het. Dit spruit uit uitlatinge wat pres. Zuma in Januarie verlede jaar oor Jan…

Continue Reading MRK gee pres. Jacob Zuma tot 4 Julie vanjaar om te antwoord op klagte van haatspraak

Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om Zuma te ondersoek oor rasseverdeling en rassehaat oor grond

"Die Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om president Jacob Zuma te ondersoek nadat die Vryheidsfront Plus ʼn klag van rasseverdeling en die stook van rassehaat teen hom ingedien het," sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Dr. Groenewald sê die klag spruit uit…

Continue Reading Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om Zuma te ondersoek oor rasseverdeling en rassehaat oor grond

VF Plus verwelkom NRK verslag oor plaasmoorde

Die VF Plus verwelkom die verslag oor plaasmoorde wat die SA Menseregtekommissie (MRK) vandag uitgereik het," sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor polisie. Dr. Groenewald sê die verslag verwys ook na die vorige twee verslae oor plaasmoorde en gee 'n goeie…

Continue Reading VF Plus verwelkom NRK verslag oor plaasmoorde

VF Plus sal Menseregtekommissie vra oor duidelikheid rakende haatspraak en dubbele standaarde

Die Menseregtekommissie behoort alle klagte en alle Suid-Afrikaanse burgers oor dieselfde kam te skeer in sy ondersoeke. Tog wil dit voorkom of die kommissie nie konsekwent is in sy optrede nie as die VF Plus se klagte oor die EVV met die Sunette Bridges-klagte vergelyk…

Continue Reading VF Plus sal Menseregtekommissie vra oor duidelikheid rakende haatspraak en dubbele standaarde

End of content

No more pages to load