E-tol: VF Plus maak bevinding dat alle e-tol-rekeninge onwettig is en lê klag by Verbruikserskommissie
Die media word hiermee uitgenooi na ʼn mediakonferensie waar die volgende bevindings en stappe openbaar gemaak sal word: Dat alle e-tolrekeninge uitgereik deur SANRAL vanaf Desember 2013 tot op hede onwettig is; en Dat die VF Plus ʼn klag sal lê by die Verbruikerskommissie om…