Vingerwysing na wit vlieëniers van SAL verstom
Dit is uiters onverantwoordelik en kommerwekkend dat alle wit vlieëniers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) nou onder verdenking geplaas word deur hulle selfs van ‘sabotasie’ te beskuldig, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Luidens ʼn berig in die Business…