Tag «internasionale taaldag»

VF Plus: Internasionale Taaldag

VF+

Terwyl die wêreld steeds meer sensitief raak vir die belangrikheid van ʼn persoon se moedertaal, beweeg Suid-Afrika en die EFF-jeug in die teenoorgestelde rigting. Die eis dat slegs Engels as taal by Tukkies en ander universiteite gebruik moet word, bevestig hierdie tendens. So ʼn taaleis is agteruitbeweeg en teen die moderne wêreldtendense. Vandag (Sondag 21 …