Voorskou: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk

Die VF Plus verwag totale eerlikheid oor Suid-Afrika se huidige ekonomiese krisis more van minister Nene, minister van finansies. Enige pogings om die huidige swak ekonomiese situasie met polities korrekte praatjies te verdoesel, sal die alarms by die internasionale kredietgraderingsagentskappe laat afgaan. Waar die minister…

Continue ReadingVoorskou: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk

End of content

No more pages to load