Regering raak genadeloos oor transformasie
Die regering se aankondiging dat hy byna 1 500 maatskappye hof toe gaan sleep omdat hulle nagelaat het om aan die wetsvereistes oor diensbillikheid te voldoen, is niks anders nie as rassistiese sosiale ingenieurswese," sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.…