Aftakeling van hoër onderwys is deel van groter ANC-plan

Die ANC se planne met Suid-Afrika herinner aan die futuristiese rolprent 'War of the Worlds' waar die eerstepersoon-verteller ons inlig oor die indringers se planne met die aarde met die volgende stelling: "(they) regarded this Earth with envious eyes, and slowly, and surely, they drew…

Continue Reading Aftakeling van hoër onderwys is deel van groter ANC-plan

Minister van Hoër Onderwys verduidelik voetesleep oor bekendmaking van verslag oor gratis onderwys

  • Post category:All / Education

Die verslag oor gratis hoër onderwys wat in Desember 2012 aan die minister van hoër onderwys oorhandig is, is nooit bekend gemaak nie aangesien 'klarigheid' verkry moes word oor beleid, en daar 'ooreengekom' moes word oor die finansiering van die projek. Dit is wesenlik die…

Continue Reading Minister van Hoër Onderwys verduidelik voetesleep oor bekendmaking van verslag oor gratis onderwys

End of content

No more pages to load