Tag «higher education»

Blade Nzimande se hoër onderrigbeleid gaan lei tot die vernietiging van Afrikaans op tersiêre vlak

Moord op vroue in Suid-Afrika bereik ongekende hoogtes

Geen plek meer in Suid-Afrika vir ʼn enkel Afrikaans-universiteit nie. Dit is een van die kommerwekkende antwoorde wat Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, op geskrewe parlementêre vrae van die VF Plus gegee het waaruit dit nou duidelik bly dat Afrikaans se dae getel is as tersiêre onderrigtaal by openbare instellings, sê adv. Anton Alberts, …