Pres. Jacob Zuma kan nie langer president van Suid-Afrika bly nie

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof oor Nkandla. Dit is 'n rigtinggewende uitspraak met enorme implikasies. Na vandag kan die ANC nie voortgaan met pres. Zuma as hulle leier of as president van Suid-Afrika nie. Vandag se uitspraak verbreek finaal president Zuma…

Continue Reading Pres. Jacob Zuma kan nie langer president van Suid-Afrika bly nie

End of content

No more pages to load