Zuma moet pa staan vir sy dade en nie die pers aanval nie
Die aanval van die ANC op die media en op die koerant Beeld in die besonder is ongehoord en skep die indruk dat die ANC en sy leier wel ernstig is met die regulering van die mediawaghond in Suid-Afrika, sĂȘ adv. Anton Alberts, die VF…